man
home

Uit die baard van die boland is gebore ’n ondier. Vier jong mans het besluit om liewer saam geraas te maak. Die resultaat was katastrofies. ’n Harige blinkoog monster het wankelend oor die strate begin loop en saggies skree. Benags het hy in skaduwees en die donker hoeke van feeste en Straatbyeenkomste geremoer. Die musiek was regte Afrikaans en dus eerlik rou. Dit was nie te sag nie, en nie te hard nie. Dit was die hartklop van ’n dier.


Spoegwolf Shows

Vir besprekings, kontak: Kobus van Rooyen



Chris von Wielligh


General Manager


mail:

chris@spoegwolf.com


cell:

+27 72 503 7563


Kobus van Rooyen


Booking Agent


mail:

kobus@southernpulse.co.za

cell:

+27 76 981 3500


office:

012 326 0425











© Spoegwolf 2012 | design and development - Tertia du Toit and Chris von Wielligh






© Spoegwolf 2012 | design and development - Tertia du Toit and Chris von Wielligh